Vrye tyd

Beskryf wat vir jou die perfekte naweek sou wees.

  1. have fun
  2. sondag is my enigste perfekte naweek.
  3. repos totaal
  4. hang af. maar 'n goeie boek met 'n gemaklike omgewing klink net perfek.
  5. laptop bed anime
  6. naby die see
  7. ontspan iewers saam met my familie en vriende.
  8. wees saam met jou beste vriende.
  9. ek haat rokokokakashka elke dag bla bla bla sy is pipikaka.
  10. wanneer ek reis
  11. reis buitelands en kuier die hele naweek.
  12. my perfekte naweek sou kalm wees: flieks kyk met vriende of 'n kêrel, boeke lees of teken.
  13. reis met vriende