Wat sien jy?
in die middel sit iemand met sy bene oor mekaar, aan die kant werk twee mense aan iets, byvoorbeeld brei/weef.
'n ou met 'n afro wat 'n masker dra
meisies dans.
'n woedende dame
shiva in die middel met krygers aan weerskante
sheep
dancers
'n dame in 'n hoofbedekking het in die middel gestaan met twee mense wat aan weerskante hul koppe gebuig het.
stam afrikaanse vroue