Watter rigting op die logo?

Ek stry met twee opsies, wil graag speelsheid, innovasie oordra, maar sonder dat dit belaglik raak. Moet ook ernstigheid en 'n top-notch gevoel oordra. Die lettertipe op die splash-logo kan natuurlik verander word en 'n idee wat ons gehad het met die pot-logo is om 'n klein splash of ander element in te bring om dit 'n bietjie op te vrolik.

Asseblief help my met jou mening =)

Watter rigting op die logo?

Watter logo dink jy pas die beste by Pingo Pots?

Skryf asseblief neer hoe jy dink

    Skep jou eie vraelysAntwoord op hierdie vraelys