Bottle-soap dispenser

Wat dink jy van die idee om seep in 'n alkohol bottel te hê ?

  1. lyk mooi!
  2. baie lekker
  3. keer wat anders..
  4. lekker, oorspronklik
  5. funny
  6. grappige idee en ek dink baie studente sal hierdie produk koop.
  7. dit is 'n snaakse idee, maar ek dink jy kan dit alleen maak.
  8. nice
  9. gevaarlik omdat 'n mens dit per ongeluk met alkohol kan verwar tensy daar aanwysers is
  10. beter as die ander kant omgekeerd