Bottle-soap dispenser

Wat dink jy van die idee om seep in 'n alkohol bottel te hê ?

  1. original
  2. dit is interessant en anders
  3. die bottel lyk lekker, stylvol maar met 'n dik knipoog.
  4. dit is oorspronklik.
  5. op sigself 'n lekker/ grappige idee.
  6. oorspronklik!!
  7. ek dink dit is nie 'n goeie idee nie.
  8. ek dink die idee is goed, maar wat van die etiket as water en/of seep daarop is?? ek dink dit is nie waterdig nie en lyk dan nie goed nie.
  9. okay
  10. okay