Kan goeie kwaliteit van diens in 'n gasvryheidsbesigheid die klant se besluit beïnvloed oor die keuse van 'n diens/produk om aan te koop/te verbruik?
prys, verskeidenheid van kookkuns, ontwerp en vorige kliënte se terugvoer
ligging en prys
ligging, hoeveel sterre, goeie kliëntediens
kwaliteit van diens en die bewegingsruimte binne 'n kamer, dienste aangebied
skoonheid, gerief, ligging
reputasie, ligging
prys, stergradering, ligging
kwaliteit van produk, prys, dienste gelewer
comfort
aktiwiteite binne die hotel, en goeie diens