Kan goeie kwaliteit van diens in 'n gasvryheidsbesigheid die klant se besluit beïnvloed oor die keuse van 'n diens/produk om aan te koop/te verbruik?
hygiene
ligging, fasiliteite, prys
na
die diens en die skoonheid en veiligheid
a
A
atmosfeer en fasiliteite
netjies en skoon kamers, goeie kamerdiens
diens en ligging
populariteit
price
service
die gemakvlak en die diens
pricing
ligging en kwaliteit
die aantal sterre en diens
ligging, prys
price
ontvangs vra nie vir baie inligting nie.
prys en ligging
design
goeie vibes
stergraderings
foto's van vorige gaste, resensie, prys, fasiliteit.
aanlyn terugvoer deur booking.com of expedia
laer prys en ligging
skoonheid, ligging, prys, geselligheid
price
service
elegant
prys, verskeidenheid van kookkuns, ontwerp en vorige kliënte se terugvoer
ligging en prys
ligging, hoeveel sterre, goeie kliëntediens
kwaliteit van diens en die bewegingsruimte binne 'n kamer, dienste aangebied
skoonheid, gerief, ligging
reputasie, ligging
prys, stergradering, ligging
kwaliteit van produk, prys, dienste gelewer
comfort
aktiwiteite binne die hotel, en goeie diens
plek, prys, fasiliteite
ligging en prys
gradering en terugvoer