Ondersoek oor fietsongelukke.
- 'n ander baan vir fietsryers en verpligtend om veiligheids toerusting te dra
- no
- betreffende platforms
- spoedgrens onder 25 en veiligheids toerusting
- A
- no
- aangewese gebied slegs fietsry
- dra helder klere wanneer jy snags fietsry
- geen fietsry op voetgangerspaadjies nie.
- veiligheidsligte moet verpligtend wees vir alle fietse om te hê.
…Meer…
- nie veiligheids toerusting dra nie
- no
- konsentrasie en fietsryer beoogdheid
- wispelrigheid en oorspoed
- A
- yes
- overtake
- nie aandag gee aan die omgewing nie
- hulle is nie versigtig nie.
- fiets op die pad en nie motors wat van agter af kom sien nie.
…Meer…
- nee, ek dink nie dat fietsry gevaarlik is nie
- a
- nee, ek dink nie.
- nee, dit is goed in baie aspekte.
- a
- ja, as dit sorgeloos gedoen word
- hang af. hang af van die fietsers se vermoëns om veilig te fiets.
- ja. dit veroorsaak baie padongelukke elke jaar.
- ja, veral op die pad. want die fietsryers kan nie sien wat agter hulle is nie.
- nee. dit is net gevaarlik as die fietsryers slegte dinge doen.
…Meer…