Ondersoek oor fietsongelukke.

Resultate is publiek beskikbaar

Sal jy in 'n fiets belê?

Fiets jy dikwels?

Hou jy 'n oog op voetgangers langs die pad?

As 'n fietser, kyk jy dikwels na jou omgewing? bv. hindernisse soos klippe of takke op die grond

Dra jy die veiligheids toerusting wanneer jy fiets?

Dink jy die regering moet 'n pad spesifiek vir fietsers skep?

As jy 'n veiligheidsreël vir fietsers sou implementeer, wat sou dit wees?

Volgens jou mening, wat is die hoofrede waarom fietsers in 'n ongeluk beland?

Dink jy fietsry is gevaarlik? Hoekom?

Dink jy die voetgangers is verantwoordelik vir die fietsers se ongelukke?