Post-skool Onderwysvoorsiening (vir studente)

Glo jy dat jy gedurende jou werkslewe weer opgeleer sal moet word? Asseblief, verduidelik.

  1. ne
  2. miskien omdat ek nie weet of ek dit sal hou nie.
  3. no
  4. nee, want ek is selfversekerd met my gekose beroep.
  5. nee, want ek sal verstandig kies.
  6. nee, dit sal nie nodig wees nie.
  7. ja, omdat ek nog steeds nie my lewensrigting weet nie, hoe ek my werk sal geniet nie en dalk sal ek 'n paar keer heropleiding doen totdat ek die werk vind wat vir my is.
  8. ja, om alles weer te onthou.
  9. no
  10. nee, ek nie