Associaties met bepaalde realiteite van die Sowjet-tyd

(5) Kulak

  1. nog nooit gehoor
  2. 'n sowjetboer
  3. punishment
  4. koue, siberië, nie teruggekeerdes
  5. boere, of nie? klink afkeurend, negatief, maar ek is nie seker of die term nie eintlik waarde-vry is nie.
  6. none
  7. punishment
  8. kamp vir gevangenes
  9. geen assosiasie
  10. gulag?