Associaties met bepaalde realiteite van die Sowjet-tyd

(5) Kulak

  1. farmers
  2. gulag
  3. sleg, ryk
  4. ken ek nie
  5. bierhumpen
  6. grootboere is in die beginjare van die sowjetmag onteien, omdat hulle beweerlik die landlose boere uitgebuit het, en is selfs vermoor of verbannings opgelê.
  7. farmers
  8. arbeidskamp, rusland
  9. afbrekende term vir grootboere in die su
  10. faust